Jaarboeke

Navorsingsartikel 842


 
Modulekode NME 842
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

Studieleiding aan en fasilitering van studente in die uitvoering van hulle navorsingsuitset en die skryf van hulle navorsingsartikels.

Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Slegs vir studente wat toegelaat is tot die MPhil graad in Bemarkingsnavorsing
Kontaktyd 2 volle kontak dag 5 keer per semester
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Bemarkingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences